SABC Verswyg Die Moordadige "VIP Protection Unit" se Publieke Moord Pogings!
gfxgfxSuid-Afrika oppiWebgfxgfx
gfx gfx
gfx
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
254 Posts in 195 Topics by 4688 Members
Latest Member: intottems
gfx
gfx
*USER INFO
gfxgfx
gfxgfx gfxgfx
Search:     Advanced search
gfxgfx Home Help Search Calendar Login Register   gfxgfx
gfx gfx
gfx
+  Suid-Afrika oppiWeb
|-+  Suid-Afrika oppiWeb
| |-+  Media: Pers Radio en TV
| | |-+  SABC Verswyg Die Moordadige "VIP Protection Unit" se Publieke Moord Pogings!
0 Members and 1 Guest are viewing this topic. « previous next »
Pages: [1] Go Down Send this topic Print
Author Topic: SABC Verswyg Die Moordadige "VIP Protection Unit" se Publieke Moord Pogings!  (Read 2776 times)
oppiweb
Administrator
*****

Karma: +0/-0
Offline Offline

Posts: 53



WWW
SABC Verswyg Die Moordadige "VIP Protection Unit" se Publieke Moord Pogings!
« on: January 15, 2009, 10:49:15 PM »

Op Saterdag 3 Januarie het die president, soos die afrikane nou maar glo, die begrafnis van die een of ander terroris (wat van barbaar na voorvadergees bevorder is) in Benoni gaan bywoon en op sy pad terug huistoe, het die SABIESIE berig, was sy motor op die snelweg "in 'n ongeluk" betrokke. Verder was die TV se nuus span verjaag toe hulle op die toneel aankom...en met goeie rede ook!

Die waarheid was egter dat die vervlakste idiote van die "VIP Protection Unit" soos mal mense sommer links en regs skiet op elkeen wat net naby die nikswerd president se motor op die snelweg beland!

Nou wonder ek hoe iemand nou moet maak, want as die simpel "VIP'S" van hierdie mal swart nasie net naby jou kom, loop jy gevaar om geskiet te word!

Dat die SAUK, wat daarop roem om die nuusleier van afrika te wees so korrup is, is iets wat elkeen van kennis moet neem!
« Last Edit: January 15, 2009, 11:19:20 PM by oppiweb » Logged
Pages: [1] Go Up Send this topic Print 
« previous next »
Jump to:  
Powered by MySQL Powered by PHP Powered by SMF 1.1.4 | SMF © 2006-2007, Simple Machines LLC
Cerberus design by Bloc
Valid XHTML 1.0! Valid CSS! South Africa's Top Sites
Page created in 0.574 seconds with 20 queries.
gfx
gfxgfx gfxgfx