Te Min Aanklaers! Wat 'n Afrika K~kspul!
gfxgfxSuid-Afrika oppiWebgfxgfx
gfx gfx
gfx
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
254 Posts in 195 Topics by 4688 Members
Latest Member: intottems
gfx
gfx
*USER INFO
gfxgfx
gfxgfx gfxgfx
Search:     Advanced search
gfxgfx Home Help Search Calendar Login Register   gfxgfx
gfx gfx
gfx
+  Suid-Afrika oppiWeb
|-+  Op die Bank :T: On the Bench
| |-+  Algemene Regsforum : General Board (Moderator: George)
| | |-+  Te Min Aanklaers! Wat 'n Afrika K~kspul!
0 Members and 1 Guest are viewing this topic. « previous next »
Pages: [1] Go Down Send this topic Print
Author Topic: Te Min Aanklaers! Wat 'n Afrika K~kspul!  (Read 4112 times)
straatkat
Full Member
***

Karma: +0/-0
Offline Offline

Posts: 41



Te Min Aanklaers! Wat 'n Afrika K~kspul!
« on: April 30, 2007, 08:59:49 PM »

 En nou kom hulle agter dar is nie aanklares nie. Hierdie spul domkoppe sal dit as 'n geleentheid sien om nog nuttelose mense 'n job te gee! Dat aanklaers nie iets is wat mens agter elke afrika bossie uitskop nie is iets wat hierdie klom nie besef nie! Hulle verwag dan dat misdadigers wat by die polisie aansluit hulle sal gedra.

Onbekwame mense in die pos van aanklaer is net wat hierdie misdaadvriendelike regeering soek - dan loop almal vry uit die hof uit!

So rukkie terug was dit die howe wat gekla het oor die swak sake wat die polisie voor die hof bring! Hulle het gekla dat hulle selde ooit iemand kan skuldig vind omdat die polisie nie hulle werk goed doen nie.

Vandag kla die polisie weer omdat die tekort aan aanklaers maak dat hulle verniet werk want moordenaars en verkragters is vandag uit Upington se hof laat loop weens tekort aan aanklaers!

Die anderdag het die selfde ding gebuer toe die landdros nie lus was om oortyd te werk nie!

Wat 'n tipiese Afrika k~kspul!
« Last Edit: May 02, 2007, 12:28:58 PM by dirk » Logged
Pages: [1] Go Up Send this topic Print 
« previous next »
Jump to:  
Powered by MySQL Powered by PHP Powered by SMF 1.1.4 | SMF © 2006-2007, Simple Machines LLC
Cerberus design by Bloc
Valid XHTML 1.0! Valid CSS! South Africa's Top Sites
Page created in 0.808 seconds with 20 queries.
gfx
gfxgfx gfxgfx