Grondwet is Nutteloos (vir Minderhede!)
gfxgfxSuid-Afrika oppiWebgfxgfx
gfx gfx
gfx
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
254 Posts in 195 Topics by 4688 Members
Latest Member: intottems
gfx
gfx
*USER INFO
gfxgfx
gfxgfx gfxgfx
Search:     Advanced search
gfxgfx Home Help Search Calendar Login Register   gfxgfx
gfx gfx
gfx
+  Suid-Afrika oppiWeb
|-+  Op die Bank :T: On the Bench
| |-+  Grondwet van S.A. (Moderator: George)
| | |-+  Grondwet is Nutteloos (vir Minderhede!)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic. « previous next »
Pages: [1] Go Down Send this topic Print
Author Topic: Grondwet is Nutteloos (vir Minderhede!)  (Read 5251 times)
straatkat
Full Member
***

Karma: +0/-0
Offline Offline

Posts: 41



Grondwet is Nutteloos (vir Minderhede!)
« on: February 10, 2007, 02:05:37 PM »

Ek sien nie dat die sg. "beskerming" wat die grondwet minderhede bied enige plek uitgevoer word nie. Punt is dit staan in die wet maar in tronke en ander staatsinstellings waar mense aangehou word, word die regte van blanke minderhede nie beskerm nie. Mens kan bv. nie 'n sagte witboordjie misdadiger met moordenaars en verkragters opsluit nie want die geweldenaars sal die ander binne die tronke verkrag en daardeur uitmoor met HIV.

Die staat sal sy gedwonge "integrasie" beleid moet laat vaar want die eise van mense in die gevangenis wat so die doodstraf ontvang het sonder dat dit oor hom uitgespreek was, sal binnekort begin instroom want ek het al gesien hierdie Forum kry die ratwerk aan die gang!
Logged
Pages: [1] Go Up Send this topic Print 
« previous next »
Jump to:  
Powered by MySQL Powered by PHP Powered by SMF 1.1.4 | SMF © 2006-2007, Simple Machines LLC
Cerberus design by Bloc
Valid XHTML 1.0! Valid CSS! South Africa's Top Sites
Page created in 0.174 seconds with 20 queries.
gfx
gfxgfx gfxgfx