secure domain host register name oppiWeb
    

U PRIVAATHEID

1.1 oppiWeb.com is daaraan toegewy om u persoonlike data te beskerm. Ten einde ons erns t.o.v. hierdie belangrike aspek bekend te maak is hierdie verklaring uitgereik en beskikbaar gemaak vir u insae.

1.2  U sal in staat wees om die meeste van hierdie web werf te betree sonder dat enige persoonlike data van u verkry word. Vir sake doeleindes en die administrasie daarvan mag ons besonderhede soos u e-pos, naam en van ens. verkry ten einde ons in staat te stel om:

  • te antwoord op u navrae; 
  • bestellings te prosesseer;
  • probleme met dienste op te los; en/of
  • nuwe toekomstige produkte en dienste te skep.
  • oppiWeb sal slegs met u medewete inligting versamel. Gewoonlik gebeur dit binne die veilige web-sekerheidsgebied van SecurePaynet ons betalings prosesseerders se web werf met die invul van 'n aanlyn vorm. ( Ons vertrou hulle met die insameling van ons fondse en is oortuig daarvan dat u transaksie met ons in 'n veilige omgewing, buite die bereik van rekenaarmisdadigers, plaasvind.)   

1.3 oppiWeb behou die reg om hierdie verklaring te wysig.

 

 

Engelse Winkel Voordeur    |  Koopwaentjie    |  My Rekening    |  Neulvrae    |  24/7 Bystand    |   Wie is Wie    |   Wetlike Ooreenkomste

Ander Afrikaanse Werwe oppiWeb

 
© 2005 oppiWeb.com Bus 5215 Barberton 1300. Alle regte voorbehou.