Whats up with the Moslems?
gfxgfx
 
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
 
gfx gfx
gfx
80 Posts in 61 Topics by 5244 Members - Latest Member: JeorynCmenerundron September 08, 2010, 01:50:05 PM
*
gfx*HomeHelpSearchCalendarLoginRegistergfx
gfxgfx
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.       « previous next »
Pages: [1] Go Down Send this topic Print
Author Topic: Whats up with the Moslems?  (Read 12256 times)
Straatkat
Newbie
*

Karma: +0/-0
Offline Offline

Gender: Male
Posts: 8



Whats up with the Moslems?
« on: February 24, 2006, 12:07:50 AM »

What's up with the Moslems? Why make so much noise about a picture in a news paper? Why not leave it up to Allah to deal with it? Or is it that they don't really, really  believe? Roll Eyes
 
Report to moderator   Logged
dirk
Newbie
*

Karma: +0/-0
Offline Offline

Gender: Male
Posts: 9



WWW
Re: Whats up with the Moslems?
« Reply #1 on: February 28, 2006, 02:22:06 AM »

Ek vind dit besonder snaaks dat, soos een of ander grootkop van die moslems dit in verlede week se Rapport gestel het, hulle glo allah is die allermagtigste, tog wil hulle hom help! Hul gedrag bewys sekerlik dat hulle dink hy is swak! As hy sterk is, laat hy vir homself veg! Ek dink nie hy is veel gepla oor die eer van sy profete nie.....veral nie, soos dit my wil voorkom, stel die moslems die profeet gelyk aan God want hullr gaan te kere asof die sg. profeet aan die ware God gelyk gestel is!

My Bybel verklaar dat elkeen wat homself verhoog, verneder sal word. Om hierdie rede verhoog my God Homself nie, want dis ten eerste die wet van die dood om die SELF te verhoog! My God is so hoog Hy hoef Homself nie te verhoog nie! Daarom het Hy Homself verneder en die gestalte van 'n dienskneg aangeneem - om o.a. die wet van die lewe bekend te maak!

In Hebreews kom die woord "allah" voor en die betekenis daarvan kom juis daarop neer om jou self op 'n hoer plek te stel - m.a.w. om om die SELF te verhoog ... 'n geaardheid wat by satan pas! Ek wonder waar kom hierdie allah van die moslems aan sy naam? As sy naam vanuit Hebreews afkomstig is, beteken dit dat hy presies die teenoorgestelde van my Almagtige God wat die hemel en die aarde en alles wat daarin is gemaak het en in stand hou deur die Woord van Sy krag! ( Heb.1:3 )

Hoop nie die moslems wil my nou weer dood maak nie, maar hierdie nie my kennis nie maar is die feite soos wat ek dit vind in die woordeboeke, konkordansies ens. en die mense wat dit saamgestel het is al reeds hemel toe...so hulle moet dan maar opvaar hemel toe om hulle daar op die skrywers van die woordeboeke te gaan wreek as hulle nie hou van wat hulle beweer nie! Ek's bevrees die Menere Strong en Young is dus altwee buite hulle bereik vir die moslems aangesien mense wat die wet van die dood in hulle rond dra nie by die huishuoding van die lewende God sal inpas nie! Smiley
« Last Edit: May 01, 2007, 04:14:20 PM by oppiWeb » Report to moderator   Logged
sober
Newbie
*

Karma: +0/-0
Offline Offline

Posts: 4


Re: Whats up with the Moslems?
« Reply #2 on: March 22, 2006, 11:15:45 AM »

Ek verstaa nie so lekker hierdiewet van die dood nie!O)f self die wet van die ewe waarna jy vewys nie? Sal jy dit bietjie verduidelik asseblief
Report to moderator   Logged
dirk
Newbie
*

Karma: +0/-0
Offline Offline

Gender: Male
Posts: 9



WWW
Re: Whats up with the Moslems?
« Reply #3 on: May 01, 2007, 02:21:10 PM »

Jammer Sober....ek merk vandag eers jou vraag! Herkou aan die volgende gedagtes:

Waar een oor die ander heers, het dit noodwendig die dood tot gevolg. Waar die een die ander hoer ag as homself, is geen onderdrukking nie maar lewe. Hierdie drie dinge is gelyk aan mekaar nl. geregtigehid=liefde=ewige lewe. Dis drie verskillende name vir een en die selfde gevolg want die volmaakte liefde en die volmaakte geregtigheid kan nie vernietiging tot gevolg he nie.

Die woord "heilig" kan ook as "anders" vertaal word. heilig beteken nie verhewe/hoogmoedig/selfsugtig/selfgesentreerd nie...almal wat as mens gebore is, sien homself as die middelpunt van die heelal! Om dus nederig te wees en andere hoer te ag as myself, is om ANDERS / HEILIG te wees en elkeen wat anders of heilig is, HET die ewige lewe in hom!

Elkeen wat is soos die bewoners van hierdie planeet aarde, dra die dood in hom rond! Net God kan so iemand herskep maar omdat God heilig is, wag Hy op 'n "Uitnodiging" voordat Hy sommer aan die werk spring en begin veranderinge aanbring! Wonderlik!
Report to moderator   Logged
gfx
Pages: [1] Go Up Send this topic Print 
gfx
Jump to:  
gfx
Powered by SMF 1.1.4 | SMF © 2006-2007, Simple Machines LLC Page created in 0.964 seconds with 20 queries.
Helios Multi design by Bloc
gfx